Cleaning Pricing

.

Die diens word aangebied aan die gastehuise , vakansieoorde ,Besighede ;persone met vakansie huise en verhurings agente en ons stel ons te doel om perfekte en ge-spesialiseerde  skoonmaak dienste vir u woning , vamkansiehuis en besigheids komplekste lewer

 

Die volgende dienste word aan voornemende kliente aangebied en as klient kan u verseker wees van die mees gespesialiseerde dienste .

·      “Pre – Cleaning”

·      “Deep Cleaning”

Gekwoteerde pryse kan slegs bepaal word na inspeksie en aard van skoonmaak

Our Services

#1

Self Service Laundry Facilities.

#2

Full Service Laundry Facilities.

#3

Delivery Options.

Contact us at

Call:

082 855 9749

Visit Us:

60 Wellington St

Email:

info@denneoordlaundry.co.za